Alexander Graham Bell

Alexander Graham Bell
Gebore3 Maart 1847
Sterf2 Augustus 1922 (op 75)
Beinn Bhreagh, Nova Scotia, Kanada
NasionaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk (1847–1882)
Vlag van Kanada Kanada (1870–1871)
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State (1882–1922)
Beroepuitvinder, wetenskaplike, ingenieur, Professor, Onderwyser van die dowes
Bekend viruitvinding van die telefoon
EggenootMabel Hubbard (1877–1922)
Kinders4
Ouer(s)Alexander Melville Bell
Eliza Grace Symonds Bell
Handtekening
'n Uittreksel uit 'n opname wat Bell op 15 April 1885 by die Volta-laboratorium van sy eie stem gemaak het: Hear my voice. ... Alexander ... Graham ... Bell. Hierdie enigste bekende opname van sy stem is op 'n wasskyf opgeneem wat later verbrokkel het. Dit is in 2011 by die Smithsonian Institution herontdek en is in 2013 d.m.v. optiese skandering ontleed.[1]

Alexander Graham Bell (3 Maart 18472 Augustus 1922[2]) was ’n Skotse wetenskaplike en uitvinder wat in Amerika gewoon het. Hy het die telefoon in 1876 uitgevind en die telefoonmaatskappy Bell die jaar daarna begin.[3]

  1. Marsh, Allison (30 April 2018). "Particle Physics Resurrects Alexander Graham Bell's Voice". spectrum.ieee.org. IEEE Spectrum. Besoek op 26 Oktober 2020.
  2. (en) "The Bell Family". Bell Homestead National Historic Site, 2013. Besoek op 12 November 2014.
  3. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search